1. FC Maagdenburg

1. FC Maagdenburg

Volledige naam Erster Fußballclub

Magdeburg e. V.

Stigtingsdatum 22 Desember 1965
Tuisveld Maagdenburgstadion,
Maagdenburg
Kapasiteit 30 098
Kompetisie 2. Bundesliga (2023/24)
Die Ernst Grube-stadion in Maagdenburg, tot Desember 2006 die tuisveld van 1. FC Maagdenburg

1. FC Maagdenburg is 'n Duitse sokkerklub uit Maagdenburg, die hoofstad van die deelstaat Sakse-Anhalt.

In die Duitse Demokratiese Republiek was Maagdenburg drie keer kampioen in die jare sewentig en het sewe keer die beker gewen. Die absolute hoogtepunt was natuurlik die wen van die Europese beker II in 1974 teen AC Milan in De Kuip. 1. FC Maagdenburg is die enigste span uit die voormalige DDR wat 'n Europese beker kon wen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search